2. Wees saam met ons bly. God maak ons so bly! Ons loop oor van al die wonderlike dinge wat ons oor Hom wil sê.Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig, ons wil aan God al die lof gee wat ons kan.
3. Hoe ongelooflik groot is ons Here, die Allerhoogste! Niks en niemand kan met Hom vergelyk word nie.