Psalms 43:5 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir myself: Moenie nou moedeloos word nie. Waarom so hartseer? Vertrou net op God.Ek gaan Hom loof, al kry ek swaar.Dit is Hy wat my uit my swaarkry red. Hy is my God.

Psalms 43

Psalms 43:2-5