My God, ek is heeltemal moedeloos.Hier sit ek by ’n waterstroom ver van die plek waar ek U aanbid het.Hier ver weg van almal dink ek aan U.My gedagtes dwaal ver terug.