Al wat ek op die oomblik doen, is huil. My hele lewe is een groot stuk hartseer.Alles binne-in my skeur wanneer slegte mense vir my sê: “Nou waar is jou God dan? Hoekom help Hy jou nie?”