Psalms 42:12 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir myself: Moenie nou moedeloos word nie. Hoekom so hartseer? Vertrou net op God.Ek sal Hom weer loof, al kry ek swaar.Dit is Hy wat my sal help. Hy is my God.

Psalms 42

Psalms 42:3-12