Psalms 40:2 Die Boodskap (DB)

Ek het lank gewag dat die Here my sou help, en dit het toe gebeur. Hy het na my toe afgebuig.Ek het nie teen die dak vasgebid nie. Hy het my gehoor.Toe ek ernstig hulp gevra het, het die Here my gehelp. Hy het gekeer dat ek doodgaan.

Psalms 40

Psalms 40:2-5