Psalms 40:18 Die Boodskap (DB)

Ek is in die moeilikheid. Niemand help my nie. Ek het hulp nodig.Die Here sal my nie vergeet nie. U sal my help. U sal my red.My God, moet asseblief nie langer wag nie!

Psalms 40

Psalms 40:15-18