Help my as ek bid, Here! Hoor tog as ek om hulp smeek!Moet my nie ignoreer as ek huil nie. Ek is by U soos ’n uitlander.Ek voel soos iemand wat nie deel van ’n familie is nie.U moet vir my sorg, anders is dit klaarpraat met my.