Psalms 38:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Here, moet tog nie aanhou om my te straf as U kwaad is nie.Moet my nie in u woede seermaak nie.

3. U het my onderstebo geloop. Ek ly verskriklik.

4. Ek is baie siek omdat U vir my kwaad was.Die verkeerde dinge wat ek gedoen het, laat my gesondheid ingee.

Psalms 38