Psalms 37:33 Die Boodskap (DB)

Maar die Here pas sy kinders op. Hy laat hulle nie in die hand kom van mense wat sonder Hom leef nie. Hy laat nie toe dat hulle skuldig bevind word nie.

Psalms 37

Psalms 37:26-40