Psalms 37:28 Die Boodskap (DB)

Die Here hou baie van almal wat reg optree.Sulke mense los Hy nooit alleen nie. Hy sal hulle altyd beskerm,maar slegte mense verdwyn soos mis voor die son. Hulle word uitgeroei.

Psalms 37

Psalms 37:19-32