Psalms 36:12-13 Die Boodskap (DB)

12. Keer dat hoogmoedige mense my rondstamp.Keer dat sondaars my uit u hand ruk.

13. Slegte mense kom altyd sleg daarvan af by U;op die ou end bly daar niks van hulle oor nie. Hulle bly lê.

Psalms 36