Psalms 35:5 Die Boodskap (DB)

U is so sterk, u engel kan hulle van die aarde afvee. Hulle sal soos kaf in die wind verdwyn wanneer U die dag ingryp.

Psalms 35

Psalms 35:1-10