Psalms 35:3 Die Boodskap (DB)

Keer daardie mense wat agter my aanloop om my tot ’n val te bring. Gee my weer nuwe moed! Sê hard en duidelik vir my: “Ek sal jou red.”Keer daardie spul wat my wil doodmaak. Loop bo-oor hulle.

Psalms 35

Psalms 35:1-4