Psalms 35:17 Die Boodskap (DB)

Here, hoe lank gaan U nog toelaat dat daardie mense my laat swaarkry?Red my kosbare lewe uit die kloue van daardie spul.Hulle is soos ’n klomp honger leeus wat hulle prooi wil opeet.

Psalms 35

Psalms 35:12-24