Psalms 35:10 Die Boodskap (DB)

Alles in my sal uitroep: “Daar is niemand soos die Here nie!Dis net U wat mense wat swak is in hulle nood red.U bevry hulle van mense wat baie sterker is as hulle.U help swak mense uit die kloue van ’n klomp diewe.”

Psalms 35

Psalms 35:1-14