Net die Here gee die oorwinning. Hy laat dié mense wen wat Hom eer.Hy sorg vir almal wat op sy liefde vertrou.Elkeen wat van Hom afhanklik is, het Hy baie lief.