Psalms 31:8 Die Boodskap (DB)

Ek is opgewonde oor u liefde, want U het my nie alleen gelos toe ek swaargekry het nie. In my nood het U my gehelp. Want U het raakgesien toe ek in die moeilikheid was.

Psalms 31

Psalms 31:6-16