Psalms 31:2-3 Die Boodskap (DB)

2. Here, by U kruip ek weg!Moet my tog nooit in die steek laat nie.Vat my moeilikheid weg van my. U is goed vir almal wat op U vertrou.

3. Hoor as ek roep!Dra my veilig deur my krisis!Bewaar my as ek vra dat U my moet help.Hou my styf vas in u hand. Ek kruip by U weg.

Psalms 31