Psalms 30:2-3 Die Boodskap (DB)

2. Here, ek sal u Naam prys, want U het my gered.U het my vyande gekeer om met my te spot.

3. Here, my God, ek het gebid dat U my moet help.Toe het U my gesond gemaak.

Psalms 30