Psalms 3:2-3 Die Boodskap (DB)

2. Here, kyk net hoe baie mense rebelleer teen my. Hulle word net meer en meer. ’n Klomp van hulle wil my aan die keel gryp.

3. Hulle lag my uit en sê: “God kan hom tog nie help nie!”

Psalms 3