Psalms 29:3 Die Boodskap (DB)

’n Mens ervaar die teenwoordigheid van die grote God bo die geruis van die magtige see. Sy stem is soos die donder wat daar slaan. Hy heers oor alle magte.

Psalms 29

Psalms 29:1-11