Psalms 28:8-9 Die Boodskap (DB)

8. Die Here gee sy kinders krag.Hy beskerm en help leiers wat Hom vra om by hulle te wees.

9. Help u kinders, Here.Laat hulle wat aan U behoort, genoeg hê om van te leef.Sorg vir hulle soos ’n herder vir sy skape omgee. Tel hulle op en dra hulle elke dag.

Psalms 28