Psalms 28:3 Die Boodskap (DB)

Moet my nie laat doodgaan saam met mense wat nie in U glo nie. Hulle doen verkeerde dinge.Hulle is skynheilig. Hulle praat mooi woordjies, maar agteraf dink hulle slegte goed uit.

Psalms 28

Psalms 28:1-9