9. Moet my nie soos ’n sondaar behandel nie.Moet my tog nie saam met mense wat ander doodmaak, laat doodgaan nie.
10. Hulle doen vieslike dinge. Hulle is daaraan gewoond om mense om te koop.
11. Maar ek leef nie so nie. Ek is onskuldig.Daarom smeek ek: red my, wees goed vir my.
12. Ek weet dat ek by U veilig is. U maak my pad gelyk.Oral waar u kinders bymekaarkom, sal ek U loof.