Psalms 26:6 Die Boodskap (DB)

Here, ek is onskuldig. Ek was my hande in onskuld.My lewe is skoon.Ek wil U vol blydskap dien. Ek loop na die plek waar mense U dien.

Psalms 26

Psalms 26:1-12