Psalms 26:10-12 Die Boodskap (DB)

10. Hulle doen vieslike dinge. Hulle is daaraan gewoond om mense om te koop.

11. Maar ek leef nie so nie. Ek is onskuldig.Daarom smeek ek: red my, wees goed vir my.

12. Ek weet dat ek by U veilig is. U maak my pad gelyk.Oral waar u kinders bymekaarkom, sal ek U loof.

Psalms 26