Psalms 23:4 Die Boodskap (DB)

Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie,sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie,want U is altyd by my.Dit troos my dat U my lei en beskerm. U laat my veilig voel.

Psalms 23

Psalms 23:1-6