Psalms 22:16 Die Boodskap (DB)

Ja, ek is so min werd soos ’n leë blik op ’n ashoop. My tong is so dik dat ek nie kan praat nie. En dan los U my ook nog alleen asof ek klaar dood is.

Psalms 22

Psalms 22:14-22