Psalms 22:12 Die Boodskap (DB)

Moet my ook nou nie alleen los nie, Here, want probleme oorstroom my hele lewe.U voel so ver van my af terwyl ek hier in die nood sit.Daar is niemand om my te help nie.

Psalms 22

Psalms 22:3-17