Soos ’n vuur wat alles voor hom wegbrand, so sal die Here sy vyande uitwis.Die Here sal hulle van die aarde afvee omdat Hy vir hulle kwaad is.