Psalms 18:49 Die Boodskap (DB)

Hy red my van my vyande. Hulle kan niks aan my doen nie. Ek troon bo elkeen van hulle uit.Mense wat gewelddadig is, kan niks doen nie omdat U my van hulle red.

Psalms 18

Psalms 18:43-51