Psalms 18:44 Die Boodskap (DB)

U het my gehelp om uit die kloue te kom van hierdie mense wat net wil baklei.Nou is ek hulle koning en moet hulle na my luister.Mense wat ek eers nie geken het nie, moet my nou dien.

Psalms 18

Psalms 18:39-47