Met ’n harde stem het die Here uit die hemel gepraat, hael en weerligstrale het gevlieg. Ek het die stem van die Allerhoogste gehoor.