Psalms 12:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Red tog, Here, want daar is nie enige gelowiges oor nie.Hulle wat U gedien het, het tussen neus en oë verdwyn.Daar is niemand op wie ek kan vertrou nie.

3. Mense lieg en bedrieg mekaar.Met mooi woorde is die een besig om die ander om die bos te lei en te bedrieg.

4. Ek wens die Here wil alle vleiery en grootpratery laat verdwyn.Daar is mense wat sê:

Psalms 12