Psalms 11:2 Die Boodskap (DB)

Mense wat U nie dien nie, probeer ander tot ’n val bring, Here.Hulle staan reg om mense wat reg lewe seer te maak.Hulle val mense wat reg lewe in die donker aan.

Psalms 11

Psalms 11:1-7