Prediker 9:15 Die Boodskap (DB)

Binne-in die dorpie was daar ’n arm man, maar baie wys. Deur sy kennis en insig het hulle die koning se aanslag afgeweer. Maar na ’n tydjie het niemand meer aan dié wyse man gedink nie.

Prediker 9

Prediker 9:10-18