Openbaring 8:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Toe maak die Lam die sewende seël oop. ’n Halfuur lank was dit doodstil in die hemel.

2. Toe val my oog op sewe engele wat voor God staan. God gee toe vir hulle elkeen ’n trompet.

Openbaring 8