Openbaring 11:17 Die Boodskap (DB)

en Hom aanbid:“Here God, vir wie anders kan ons dankie sê as maar net vir U? Niemand is so sterk soos U en kan doen wat U doen nie. U is nou daar soos U nog altyd daar was. U gebruik die groot krag wat U het en U regeer.

Openbaring 11

Openbaring 11:10-19