Openbaring 11:12 Die Boodskap (DB)

Iemand uit die hemel praat toe helder en duidelik met die twee boodskappers van God: “Kom hiernatoe.” Voor die oë van hulle vyande is die twee boodskappers in ’n wolk na God toe.

Openbaring 11

Openbaring 11:2-18