Openbaring 11:1 Die Boodskap (DB)

God gee toe vir my ’n liniaal. “Staan op. Gaan meet die tempel van God, altaar en al. Tel die mense wat besig is om God te aanbid. Skryf dit neer sodat daar presies onthou sal word hoe dit gelyk het.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-2