Numeri 8:21 Die Boodskap (DB)

Die Leviete het hulleself en hulle klere skoongewas en Aäron het hulle aan die Here opgedra soos ’n offer wat heen en weer voor die Here beweeg word. Hy het ook namens hulle by die Here verskoning gevra vir hulle sondes en hulle so gereed gekry vir hulle diens in die tabernakel.

Numeri 8

Numeri 8:15-26