Numeri 7:86 Die Boodskap (DB)

Die twaalf goue pannetjies vol wierook het elkeen 115 gram geweeg volgens die standaardgewig van die heiligdom. Die gewig van al die goue wierookpannetjies was omtrent een en ’n half kilogram.

Numeri 7

Numeri 7:10-89