Numeri 7:84 Die Boodskap (DB)

Die offers wat die leiers van Israel gebring het toe die altaar ingewy is, was altesaam twaalf silwerskottels, twaalf silwerbakke en twaalf goue wierookpannetjies.

Numeri 7

Numeri 7:10-89