Numeri 7:3 Die Boodskap (DB)

Hulle het ses waens met seile bo-oor en twaalf osse na die tabernakel toe gebring, een wa vir elke twee leiers en ’n os vir elke leier.

Numeri 7

Numeri 7:1-9