Numeri 6:19 Die Boodskap (DB)

“Daarna moet die priester die gekookte blad van die ram vat en dit saam met die suurdeeglose koekie en platkoekie vir die nasireër gee om in sy hande vas te hou.

Numeri 6

Numeri 6:9-25