Numeri 5:17 Die Boodskap (DB)

Die priester moet dan ’n bak vat, dit volmaak met water wat vir sy diens opsy gesit is en dit met stof van die tabernakel se vloer meng.

Numeri 5

Numeri 5:11-21-22