Numeri 36:3 Die Boodskap (DB)

Maar nou is daar ’n probleem. Sê nou hulle trou met mans uit ander stamme van Israel. Dan beteken dit dat hierdie mans daardie grond kry. So word die ander stam se grond meer en ons s’n minder.

Numeri 36

Numeri 36:1-11-12