1. Daar het ’n groep familiehoofde van die mense van Gilead, die seun van Magir uit die stam van Manasse, na Moses en die ander leiers van Israel toe gekom met ’n versoek.
10. Selofgad se dogters het gedoen wat die Here gesê het.
11-12. Al vyf van hulle, Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, het met mans uit hulle pa se stam, die stam van Manasse wat Josef se seun is, getrou sodat hulle grond in hulle pa se stam gebly het.