Numeri 35:28 Die Boodskap (DB)

Want iemand wat na ’n toevlugstad toe gevlug het, moet daar bly tot die dood van die hoëpriester. Eers daarna is dit veilig om uit te kom en terug te gaan huis toe.

Numeri 35

Numeri 35:25-34